Peter Cook

Peter Cook
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Cook (1962)

Geboortenaam Peter Edward Cook
Geboorte (1937-11-17)17 November 1937
Sterfte 9 Januarie 1995 (op 57)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1958–1995
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peter Cook (17 November 1937 – 9 Januarie 1995) was 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bedazzled (1967), Yellowbeard (1983), Supergirl (1984), en The Princess Bride (1987).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search